Social Media

SportsPress Extension

UCLA Wins College World Series

UCLA Wins College world series beating Oklahoma 5 – 4 in Final after beating them 16 – 3 in the 1st game

Welkom O11 Bulls

Ons werk solank aan die volgende generasie BULLS Die Bulls het ‘n span ingeskryf in die Klub o11 liga Vandag het die BULLS 14-4 gewen teen Leopards Groen Stiaan het die pitching geopen en toe ook sommer ‘n groot homerun gehad! Die volgende 2 frames het Elrie, o10 Dogter Pitcher oorgevat en net soos die […]

Bulls 1 v Titans 4

Wat ‘n interessante wedstryd, Die Titans coach en selfs die Blue vra dat ons saggies werk met die span omdat hulle beginners is en die pitcher is klein, Ons begin veldwerk en “Ouma” gooi stadiger soos hulle so mooi gevra het….. en daar slaan die 1ste batter ‘n home run.. eish Ek laat weet vir […]